Wednesday, April 2, 2008

Nog 'n Begin

Kan dit so moeilik wees om weer aan die gang te kom? Daar word nie meer kaste rond gesleep en engels gepraat nie. Die tyd van koud kry in 'n ander man se land is vir eers verby. Daar is meer stories om te vertel as ure om hulle aan te teken, maar heellaas aan die begin van 'n nuwe reis is dit angswekkend om na hierdie lee ruimpte te staar en te wonder hoe alles oor 'n maand of twee sal lyk.

Kom vriend, neem my hand, kom ons kyk waarheen hierdie stofpad ons vat

No comments: